Die volgende vergadering vind plaas soos aangedui op die kalender te Laerskool Mayville in die Skoolsaal. Gebruik asb Hek 7 om in te gaan.
Misdaad toneel bestuur
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die misdaad toneel bestuur kursus. Bestuur is nog besig met die sertifikate en balkies, en sal terugvoer gee sodra dit gereed is.